https://rak2.spens.co.za/radio/2015-onderhoude/afrikaanse-boekereeks-met hans-du-plessis-en-theresa-papenfus-20.mp3
Dit word nie verniet boeretroos genoem nie en die meeste mense kan nie ʼn oggend begin sonder om eers ʼn beker daarvan te drink nie. Maar min mense besef dat koffie, naas olie, die kommoditeit is wat die meeste in die wêreld verhandel word en boonop het dié gewilde drankie ʼn ryk geskiedenis.
Susan Lombaard het in 2013 met Lani Snyman van Ciro oor ʼn koppie boeretroos gepraat in Maroela Media se ateljee. Ons deel graag weer die gesprekreeks met jou.