Soorte resepte:

Resep: Ingemaakte perskes

Foto: augulafiles.typepad.com

Foto: augulafiles.typepad.com

1. Halveer elke vrug.
2. Verwyder pitte.
3. Skil die vrugte dun en netjies.
4. Berei stroop van een deel water en twee dele suiker en verhit tot dit kook.
5. Plaas geskilde vrugte in kokende stroop en kook 20 tot 30 minute lank.
6. Pak kokend in gesteriliseerde bottels.
7. Vul volgepakte bottels met kokende stroop en verseël lugdig.

Resep: Mollie de Witt
Dié resep is oorspronklik in Knuppeldik aan koningskos gepubliseer
Uitgewer: Knuppeldik Trust
Om die resepteboek, Knuppeldik aan koningskos, te bestel, kontak Carien Liebenberg by 0833199636

Net soos ʼn pannekoek met die beste resep nog steeds kan flop, kan Maroela nie pa (of ma!) staan vir enige van die resepte wat jy self by die huis probeer nie. Elke koppie meel, bakpoeier, melk, eier of enige ander bestanddeel is dus in jou eie hande en Maroela Media kan nie enige verantwoordelikheid aanvaar vir komplimente (of klagtes) oor jou kookvernuf nie. -Red

Deel van: Koolstoof

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.