Soorte resepte:

Resep: Kaas en spek-doopsous

Kaas-en-spek-doopsous

Foto: Skermskoot uit die video

Bestanddele:

  • 1 bakkie roomkaas teen kamertemperatuur
  • 2 K suurroom
  • 1 1/2 K Gerasperde cheddar-kaas (en ongeveer 2 tl om ʼn bietjie om bo-op te strooi)
  • 1 K gebraaide blokkies spek (ongeveer 6-8 stukke)
  • 1/3 K gekapte groenuie

Kyk gerus dié kort video van TipHero vir die metode.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.