Onthou jy nog hoe lekker jy met klei gespeel het? Maak dit nou vir jou kinders!
Lewer 1 groot bal klei
Bestanddele:
250 ml koekmeel
152 ml sout
15 ml kremetart
250 ml water
15 ml olie
kleursel
Metode:
Gooi al die bestanddele saam in ʼn bak en roer goed.
Mikrogolf vir 3 minute op hoog en roer weer.
Mikrogolf vir 1 minuut en 30 sekondes op hoog en roer.
Mikrogolf vir nog 1 minuut en 30 sekondes en roer weer.
Vou die deeg in kleefplastiek toe en laat afkoel.
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.