Soorte resepte:

Saterdag markdag

market-71-1419328180446-standardSaterdag is markdag. Verwag organiese  kosse, vars gebak en die beste cappuccino by Pretoria-Oos se Hazel Food Market. Die filosofie by hierdie gewilde familiemark is kos en kuier.
Waar?  Greenlyn Village Centre, hoek van Thomas Edison- en Mackenziestraat, Menlopark, Pretoria.
Wanneer? Saterdae van 8:00 – 14:00

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Magda ·

Dit mag dalk die beste caappucino wees maar dit is beslis die duurste ook. Nks by daardie mark is goedkoop nie, selfs die mees eenvoudige goedere is peperduur..

E.K. - ek sê net! ·

Alles mooi netjies en selfgemaak en anders, so mens kan nie oor pryse wil stry – dan gaan jy maar na die kêffie op die hoek vir jou koffie of drink tuis. Mal oor die mark en betaal met liefde wat hul vra want dis die mense se bron van inkomste.

Louise ·

Ja nee mens wil mense help maar nie teen n belaglike prys nie.
Soos bv. R5 vir n Pannekoek of R15 vir klein koppie koffie.
Dan ry ek eerder om die hoek en kry waarde vir my geld.
Net omdat mense se nou maar niks mag invat nie. Beteken nie mense moet uitgebuit word nie.

E.K. - ek sê net!(alweer!) ·

Spar by ons vra R10.00 ‘n pannekoek – so dun ou smaaklose dingetjie en mense koop met lus! R5.00 is dus ‘n bargain. Weet kerkbasaars vra ook meer! Hou op kla, mens gaan vir die atmosfeer, heerlike en anderster kos en ek betaal met’n glimlag! Woolies goed is BAIE duurder

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.