Soorte resepte:

[Video] Resep: Gebraaide piesang met brandewyn

Foto: Skermskoot van die video

Foto: Skermskoot van die video

  • brandewyn
  • spuitnaald
  • piesangs (1 per persoon)

Sous: (Geen afmetings word gegee nie, proe maar soos jy vorder)

  • brandewyn
  • botter
  • suiker
  • kaneel

Metode:

  1. Trek die spuitnaald vol brandewyn.
  2. Plaas die piesangs op die rooster en spuit elkeen vol brandewyn.
  3. Draai die piesangs om totdat alle kante donker bruin gebraai is.

Sous:

  1. Smelt al die bestanddele saam en gooi dit oor die piesangs. Spuitroom kan ook bygevoeg word.

Bron: Road Tripping deur Justin Bonello

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.