Soorte resepte:

[Resep] Grondboontjie­botter­sous vir roomys

Grondboontjie

Foto: Lekker en Vinnig

(Uit: Spogresepte, Suid-Afrikaanse Vroue-Landbou-unie)

Lewer 4-6 porsies

Bestanddele:

  • 385 9 (1 blik) kondensmelk
  • 75 ml gladde of growwe grondboontjiebotter
  • 125 ml room

Metode:

  1. Verhit alles saam oor lae hitte en roer totdat die grondboontjiebotter opgelos het.

Bron: Lekker en Vinnig – Biltonggeregte
Uitgewer: Lapa

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Ronnie ·

Wat van ek los die roomys en eet slegs die sous? Klink so lekker.

Eliza-beth ·

Daar’s hy Ronnie – ek voel ampers ook so maar ‘n roomys self was nog nooit sleg nie, met of sonder die sous! Ek sal maar altwee neem dankie!

Eliza-beth ·

@Ronnie – ja maar ek is te lui om dit te maak! My mond water net as ek dit lees maar ek kom nie by die maak van die geregte nie! Treurig ne!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.