Soorte resepte:

Resep-video: 3-stap-mousse

3-stap-mousse (Foto: Janie Monsieur/Maroela Media)

Drie stappe, twee bestanddele en een soettand. Hierdie resep is vir almal!

Lewer twee groot porsies

Bestanddele

  • 200g donkersjokolade
  • 400 ml room

Metode

  1. Smelt sjokolade en 100 ml room saam.
  2. Klits die oorblywende room (300ml) tot sagtepuntstadium
  3. Meng die sjokolademengsel bietjie vir bietjie by die geklitste room en meng goed na elke byvoeging.

Giet die mousse in ʼn glas of bak van jou keuse en verkoel in yskas vir ongeveer 2 tot 3 uur of tot styf.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.