Soorte resepte:

(Video) Resep: Nutella-sjokoladesterbroodjie

Skermskote uit die video

Skermskote uit die video

Hierdie Nutella-sjokoladesterretjie is baie eenvoudig om te maak en perfek vir Kersfees. Bederf gerus jou gaste met hierdie soetigheid!

Die gebruiker DaveHax laai gereeld handige wenke op YouTube. Klik hier om by sy kanaal aan te sluit.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.