Om spookasem te maak is dalk nie die moeilikste ding in die wêreld nie, maar ʼn man in China het dit in ʼn kunsvorm verander.
Die gebruiker Kris Yang het die video op YouTube gelaai.
Om spookasem te maak is dalk nie die moeilikste ding in die wêreld nie, maar ʼn man in China het dit in ʼn kunsvorm verander.
Die gebruiker Kris Yang het die video op YouTube gelaai.
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Absoluut ‘n kunswerk! Ai dat jy nou so iets moet eet!
Baie lank terug het ek hierdie spookasem kuns gesien op youtube. Baie goed.