Soorte resepte:

Top 10 gewildste resepte vir 2016

Argieffoto

Argieffoto

Vir die vyfde jaar in ʼn ry is “outydse melkkos” en “tannie Nella se vinnige melktert” steeds die gewildste resepte vir die jaar op Maroela Media. Maroela se lesers het definitief ook ʼn soettand, as ons die lysie so bekyk.

Hier is die top 10 gewildste resepte vir 2016:

  1. Outydse melkkos
  2. Tannie Nella se vinnige melktert
  3. Ma Sarie se piesangbrood
  4. Pampoenkoekies
  5. Cremora-tert
  6. Pampoenkoekies in stroop
  7. Maklikste, lekkerste koekies
  8. Maklike hoenderpastei
  9. Klam wortelkoek
  10. Gemmerkoekies


Lees alle soortgelyke stories oor die Terugblik op 2016 op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

SNEL ·

Baie dankie Maroela vir al die heerlike resepte wat ons altyd kry. Julle het behoorlik ietsie in die koerant vir almal. Alles wat mooi is ook vir die hele Maroela span vir 2017.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.