Soorte resepte:

Video: Die ‘geur’ van ʼn tuiste

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Knorr se nuutste advertensie oor ʼn dogter wat in die Noordpool bly en terugverlang na haar ma se kos, is iets wat ons hier in Suid-Afrika ook goed sal verstaan: min dinge is so lekker soos jou ma se kos.

Die advertensie is ʼn ware verhaal van Carmen, van Portsmouth in Engeland, wat drie jaar gelede in die Noordpool begin werk het. Ondanks die uitdagings in die Noordpool is sy dol oor haar lewe daar, maar sy mis haar ma en haar familie. Knorr het besluit om iets baie spesiaal vir Carmen te reël in hul fliek, Knorr – Flavor of Home.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Paul ·

Die Noordpool?

Is die Noordpool nou sommer dieselfde as die Arktiese gebied?

Die naaste punt van Finland aan die Noordpool is steeds meer as 2000km ver.

Thys Muller ·

Die ydele herhaling van die Here God se Naam gee aanstoot. Vra asb. onttrek hierdie video!!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.