Soorte resepte:

[Video] Die ontbytmasjien

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Met dié masjien kan jy terselfdertyd studeer en ontbyt geniet!

Elke keer wanneer jy ʼn bladsy omblaai, word ʼn Rube Goldberg-masjien geaktiveer wat ʼn roosterbroodjie en lemoensap aflewer.

Lees meer oor Jiwis Machines

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.