Soorte resepte:

[Video] Geklitste room in ʼn japtrap

Geklitste-room-Dave-Hax

‘n Skermskoot uit die video.

Om ʼn klein hoeveelheid room te klits kan nogal tydrowend wees. DaveHax het egter ʼn maklike wenk vir enigiemand wat vinnig ʼn koppie room wil klits vir ʼn nagereg of ʼn koppie boeretroos.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

nig ·

Elektriese klitser is baie vinniger en g’n lam arms na dit nie

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.