Soorte resepte:

Video: Maak jou eie hoeslekkertjies

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Daar is min dinge so sleg as om heeltyd te hoes of te kug. Hierdie video wys jou hoe jy jou eie hoeslekkertjies kan maak.

Die lys van bestanddele is soos volg:
1 k suiker
½ k water
1 eetlepel suurlemoensap
1 eetlepel heuning
½ teelepel fyngemaalde gemmer
¼ teelepel fyngemaalde naeltjies
versiersuiker

DaveHax verduidelik vir jou in ‘n paar eenvoudige stappe hoe om dié lekkertjies te maak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.