Ons almal weet hoe lekker sappig vleis kan wees as dit ordentlik oor ‘n spitbraai gaargemaak word. Suzelle DIY wys vir jou in dié video hoe om jou eie spitbraai te bou.
Suzelle het allerhande interessante wenke in haar gewilde YouTube-video’s. Klik hier om by haar YouTube-kanaal aan te sluit.