Soorte resepte:

Video: Maak ʼn pizza met ʼn blomkoolbasis

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Suzelle DIY en prof. Tim Noakes verduidelik in hierdie video hoe jy ʼn pizza met ʼn blomkoolbasis kan maak – indien jy dalk koolhidrate wil vermy.

Suzelle DIY laai gereeld video’s met interessante wenke op haar YouTube-kanaal.

Net soos ʼn pannekoek met die beste resep nog steeds kan flop, kan Maroela nie pa (of ma!) staan vir enige van die resepte wat jy self by die huis probeer nie. Elke koppie meel, bakpoeier, melk, eier of enige ander bestanddeel is dus in jou eie hande en Maroela Media kan nie enige verantwoordelikheid aanvaar vir komplimente (of klagtes) oor jou kookvernuf nie. -Red

Deel van: Gedoriewaar, Koolstoof

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.