Soorte resepte:

Video: Só eet mens met eetstokkies

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Is jy een van die persone wat sukkel om met eetstokkies te eet?

DaveHax, wat video’s met allerhande handige wenke op YouTube laai, verduidelik in hierdie video ‘n baie eenvoudige manier om te verseker dat jy nie weer sal sukkel nie.

Net soos ʼn pannekoek met die beste resep nog steeds kan flop, kan Maroela nie pa (of ma!) staan vir enige van die resepte wat jy self by die huis probeer nie. Elke koppie meel, bakpoeier, melk, eier of enige ander bestanddeel is dus in jou eie hande en Maroela Media kan nie enige verantwoordelikheid aanvaar vir komplimente (of klagtes) oor jou kookvernuf nie. -Red

Deel van: Gedoriewaar, Koolstoof

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae