In Suid-Afrika is ons bederf met die hoeveelheid vrugte tot ons beskikking, maar dit is soms baie moeite om die vrugte te sny vir ‘n lekker nageregslaai.
DaveHax deel in hierdie video ‘n paar wenke om ‘n spanspek, veselperske, kiwi, aarbeie, druiwe, piesang en kersies sommer blitsig te sny.