Soorte resepte:

Video: Só maak jy geposjeerde eiers

Geposjeerde eier op 'n avokado-roosterbroodjie Foto: Laura in the Kitchen

Geposjeerde eier op ‘n avokado-roosterbroodjie Foto: Laura in the Kitchen

Geposjeerde eiers is heerlik saam met ontbyt, maar dit is nogal ʼn kuns om dit te maak. Hierdie video wys vir jou ʼn baie eenvoudige manier om geposjeerde eiers te maak.

Bedien dit gerus saam met ʼn avokado-roosterbroodjie en sprinkel paprika oor vir kleur.

Die gebruiker DaveHax laai gereeld handige wenke op sy YouTube-kanaal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.