Grant Thompson voer aan jy kan met die metode in hierdie video ʼn appel vyf keer vinniger sny.
In die tweede video toets hy die snytyd en wys hy nog interessante maniere om jou appels te sny.
Grant Thompson, The King of Random, laai gereeld interessante wenke op sy YouTube-kanaal.