Soorte resepte:

Video: Só sny mens ʼn soetrissie

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Soetrissie is veral heerlik in slaaie en pastageregte, maar dit is soms ʼn tameletjie om die soetrissie maklik te sny.

DaveHax, wat gereeld video’s met handige wenke op sy YouTube-kanaal laai, verduidelik in hierdie video hoe mens ʼn soetrissie moet sny.

Net soos ʼn pannekoek met die beste resep nog steeds kan flop, kan Maroela nie pa (of ma!) staan vir enige van die resepte wat jy self by die huis probeer nie. Elke koppie meel, bakpoeier, melk, eier of enige ander bestanddeel is dus in jou eie hande en Maroela Media kan nie enige verantwoordelikheid aanvaar vir komplimente (of klagtes) oor jou kookvernuf nie. -Red

Deel van: Gedoriewaar, Koolstoof

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae