Soorte resepte:

[Video] Tamatiehartjies vir jou Valentyn!

Skermskoot uit die berig

Skermskoot uit die berig

Dis maklik om sommer op goedkoop maniere jou liefde te verklaar!

Hierdie video wys jou hoe om kersietamaties soos hartjies te laat lyk. Jy kan die hartjies saam met enige dis bedien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.