Soorte resepte:

Video: Vou die oulikste servethasies

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Verras gerus jou gaste met hierdie oulike servethasies.

Die video wys vir jou stap vir stap hoe jy die servette moet vou.
Die gebruiker Handimania laai gereeld allerhande interessante wenke op sy YouTube-kanaal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.