Soorte resepte:

Video: Wat om te eet as jy begin siek voel

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Meeste persone weet sommer dadelik wanneer hulle begin olik voel of ʼn verkoue aan die broei is en trek dan die vitamines en bruistablette nader.

Hierdie video stel 25 kossoorte voor soos oranje kos, gemmer, donkersjokolade en selfs oesters om seker te maak dat jy gesond bly.

Die gebruiker List 25 publiseer gereeld interessante wenke en feite op sy YouTube-kanaal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.