Soorte resepte:

[Resep] Pieter en Lotie Koen se blatjang-en-Coke©-ribbetjies

Foto: Verskaf

Pieter en Lotie Koen se blatjang-en-Coke©-ribbetjies. Foto: Verskaf

Argilla Pottebakkery gee een van hulle pragtige bakke weg. Klik op die skakel onderaan die resep om in te skryf.

Bestanddele:

  • 1 kg maer varkvleis/lamsrib

Marinade

  • 125 ml tamatiesous
  • 125 ml blatjang
  • 300 ml Coca-Cola
  • 1 pakkie bruinuiesoppoeier

Metode:

  1. Meng al die bestanddele vir die marinade saam.
  2. Plaas die ribbetjies in jou groot ovaal Argilla-braaibak.
  3. Gooi die marinade oor.
  4. Bak by 160 °C vir 2 uur.

Die kompetisie is nou gesluit.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

Eliza-beth ·

Die ribbetjies het ek – ek kort nou net die Agrilla bak!

Siestog ·

Ek het bakke, kort die ribbetjie, maar wil my Argilla voorraad uitbrei. Ek het die rondes, maar ‘n ovaal enetjie sal baie oulik en verblywend wees.

Joanita ·

Ek sal my braai ribbetjies maak pas in enige Argilla bak.

Danie Smal ·

Het die resep gedoen met lam rib lets, in n gewone ronde oond glaas bak, my kids het die 2kg vermorsel baie dankie Pieter en Lotie die is n wenner resep en so maklik om temaak selfs vir n man soos ek LOL.

Groete

Danie

Danie Smal ·

Het dit weer gemaak gistraand, en yammmeeeee dit was awsome gewees, my kids love die kos.

Jackie ·

Vinger lek lekker resep, sal vingers afkou as dit ni seer was ni he he lekker man.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.