Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Stem Annelize! Kan Maroela nie ‘n resepte boek uitgee met al die jaar se resepte nie of is daar al een?
Karma1 ·
Ag sies! Slakke!!!!! Nee vrek, ek is mos nie ‘n Fransman wat slakke en paddaboudjies eet nie. Ek bly eerder sonder vleis as om ‘n slopperige, slymerige, taai SLAK in my keel af te dwing.
Juffrou ·
Gelukkig verskil smaak, Karma 1. Baie swak smaak in elk geval om vir kos SIES te sê!
Plaaskind ·
@ Juffrou: Volgens my is goggas nie kos nie. Sies.
Eend Bessinger ·
Probeer seekos soos oesters in plaas van slakke, Karma1. Smaak net so lekker.
Carel ·
Wat is biefekstrakpoeier?
SkarrelKind ·
Carel, dis daai blokkies wat in foelie toegedraai is, hoender- of biefblokkie, of mens kan die duurder poeier soort, soos Ina PAarman s’n koop. Mens meng dit met bietjie kookwater om op te los en smaak aan kos te gee.
Schalk ·
Amper soos Bistro……
Delia ·
MM, net hierbo bespreek julle “proe” en “smaak”….. lees julle nie julle eie artikels nie? Proe is ‘n werk woord!
Landi Slatter ·
Dagsê Delia
Dankie vir jou terugvoer! Ons vra om verskoning vir die oorsig, die berig is reeds gewysig.
Groetnis Landi nms Maroela Media
Mad Mike die Rhodesiër ·
Vir die alkoholvrye generasie: vervang brandewyn met rooi druiwesap.
Piet ·
Die alkohol verdamp in elk geval, so op ou einde is dit alkoholvry.
Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!
Sjoe hoe water my mond!
Stem Annelize!
Kan Maroela nie ‘n resepte boek uitgee met al die jaar se resepte nie of is daar al een?
Ag sies! Slakke!!!!! Nee vrek, ek is mos nie ‘n Fransman wat slakke en paddaboudjies eet nie. Ek bly eerder sonder vleis as om ‘n slopperige, slymerige, taai SLAK in my keel af te dwing.
Gelukkig verskil smaak, Karma 1.
Baie swak smaak in elk geval om vir kos SIES te sê!
@ Juffrou: Volgens my is goggas nie kos nie. Sies.
Probeer seekos soos oesters in plaas van slakke, Karma1. Smaak net so lekker.
Wat is biefekstrakpoeier?
Carel, dis daai blokkies wat in foelie toegedraai is, hoender- of biefblokkie, of mens kan die duurder poeier soort, soos Ina PAarman s’n koop. Mens meng dit met bietjie kookwater om op te los en smaak aan kos te gee.
Amper soos Bistro……
MM, net hierbo bespreek julle “proe” en “smaak”…..
lees julle nie julle eie artikels nie?
Proe is ‘n werk woord!
Dagsê Delia
Dankie vir jou terugvoer! Ons vra om verskoning vir die oorsig, die berig is reeds gewysig.
Groetnis
Landi nms Maroela Media
Vir die alkoholvrye generasie: vervang brandewyn met rooi druiwesap.
Die alkohol verdamp in elk geval, so op ou einde is dit alkoholvry.