Soorte resepte:

Resep-video: Ham-en-kaas-rolletjies

Ham-en-kaas-rolletjies (Foto: Maroela Media/ janie Monsieur)

ʼn Gesmelte ham-en-kaas-broodjie het nou ʼn nuwe baadjie aan!

Bestanddele:

Brood

Ham

Kaas, gesny

Eiers, geklits

Olie

Metode:

  1. Rol die brood plat met ʼn deegroller.
  2. Sit ham en kaas op die brood.
  3. Rol die brood op met ham en kaas binne-in.
  4. Week die rolletjie in eier.
  5. Braai die rolletjie in ʼn bietjie olie.
  6. Eet warm.

Resep: Janie Monsieur

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Susan ·

Ek het dit gisteraand gemaak.
Baie lekker – kids mal daaroor

petro ·

Mens kan eintlik enige vulsels in sit. Probeer gerus hoender mayo. Heerlik.

Raponsie ·

Ek het dit gisteraand gemaak. Pleks van kaas het ek bacon kaas smeer gebruik. Dit was heelik. Sal beslis weer maak. My manlief is baie vol nonsense wat kos aan betref en hy het gese ‘ Babes dis nie net lekker nie, maar flippen lekker”… Dankie Maroela…

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.