Aptyt: Jou gratis Maroela-resepteboek

Jy kook en bak al 10 jaar lank saam met ons, en nou is ʼn keur van dié resepte in ʼn boekformaat beskikbaar.

Soos Susan Lombaard, Maroela Media se uitvoerende hoof sê: “As jy Afrikaans is, is jou nostalgiese herinneringe aan familietye altyd deurweef met die geure en smake van kos wat met hierdie spesiale tye voorgesit is.”

Ons boek se naam is Aptyt, want dit is resepte vir enige tyd. Lekker, Maroela!

Laai die resepteboek af deur die vorm in te vul:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
  • Het jy geweet? Jy kan nou ook die boek in jou hande vashou. Ons Aptyt-resepteboek is ook beskikbaar in ons aanlyn winkel, Die Koöperasie. Klik hier om jou eksemplaar te koop.