RSVP: Voorskou van “Stroomop”

Stroomop Fliek Voorskou RSVP

In Stroomop ontmoet ons vyf unieke vroue wat almal besig is om in hulle eie realiteite te verdrink. In ’n desperate poging om genesing te vind, bevind die vroue hulleself op die Oranjerivier op voorgeskrewe avontuurterapie deur ’n selfhelpgroep. Wat is die ergste wat kan gebeur?

Stroomop is ’n rolprent oor selfontdekking, aanvaarding, vergifnis en genesing.

Maroela Media nooi jou en jou metgesel om Stroomop eerste saam met ons te ervaar.