Die slagordes is gereed vir SuperSondag

Duane Vermeulen begin vir die Bulls.. (Foto: GB Jordaan)

Van die groot name in Suid-Afrikaanse rugby word Sondag in Kaapstad losgelaat tydens die #SuperheroSunday-inisiatief.

Die Stormers, Bulls en Sharks se spanne is reeds bekend, terwyl die Lions hulle span later bekend sal maak.

Duane Vermeulen en Schalk Brits sal vir die Bulls begin, terwyl JJ Engelbrecht en Seabelo Senatla vir die Stormers in aksie sal wees.

Die spanne:

Stormers: Dillyn Leyds,  Seabelo Senatla,  JJ Engelbrecht,  Dan Kriel,  SP Marais,  Joshua Stander, Jano Vermaak, Juarno Augustus, Cobus Wiese, Jaco Coetzee, Chris van Zyl (kaptein), Salmaan Moerat, Michael Kumbirai, Scarra Ntubeni, Ali Vermaak. Plaasvervangers: Chad Solomon, Corné Fourie, Wilco Louw, Ernst van Rhyn, JD Schickerling, Sikhumbuzo Notshe, Kobus van Dyk, Herschel Jantjies, Damian Willemse, Sergeal Petersen, Dan du Plessis.

Bulls: Warrick Gelant, Jade Stighling, Jesse Kriel, Burger Odendaal, Duncan Matthews, Handré Pollard, Ivan van Zyl, Duane Vermeulen, Jannes Kirsten, Paul Schoeman, Lood de Jager (kaptein), Eli Snyman, Trevor Nyakane, Schalk Brits, Lizo Gqoboka. Plaasvervangers: Corniel Els, Simphiwe Matanzina, Dayan van der Westhuizen, Ruan

Seabelo Senatla is die Stormers se blitsige vleuel. Foto www1skysports.com.

Nortjé, Ruan Steenkamp, Thembelani Bholi, Embrose Papier, Manie Libbok, Dylan Sage, Johnny Kotze, Divan Rossouw.

Sharks: Lwazi Mvovo, S’bu Nkosi, Lukhanyo Am, Marius Louw, Makazole Mapimpi, Curwin Bosch, Louis Schreuder (kaptein), Dan du Preez, Tyler Paul, Jacques Vermeulen, Hyron Andrews, Gideon Koegelenberg, Thomas du Toit, Kerron van Vuuren, Juan Schoeman. Plaasvervangers: Akker van der Merwe, Mzamo Majola, Khutha Mchunu, JJ van der Mescht, Luke Stringer, Wian Vosloo, Phepsi Buthelezi, Cameron Wright, Rhyno Smith, Jeremy Ward, Aphelele Fassi

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

willem Botha ·

geniet dit en hoop dat die ondersteuning van rugby op n sondag vir julle vreugde en seëninge sal bring.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.