Krieketwêreldbeker: Hier is die wedstrydbepalings

Hier is die wedstrydbepalings vir die 2023 Wêreldbeker-kriekettoernooi.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

Miena ·

MM dalk moet julle proeflees voor julle belangrike datums plaas soos hierdie bo. Hersien asb julle heel eerste datum van Dinsdag 19 Oktober. Dit moet seker lees Donderdag 19 Oktober.
Dankie byvoorbaat

Liza Joubert ·

Dagsê Miena
Dit was inderdaad ‘n fout. Ons vra om verskoning vir die vingerfout. Die artikel is gewysig.
Dankie! Groetnis
Liza
nms Maroela Media

Kiepie ·

Maroela, daar is ‘n fout op die plakaat. Vrydag 10 November speel SA teen Afghanistan, nie teen Nieu Seeland nie (embleem is reg maar naam is verkeerd.)

Liza Joubert ·

Dagsê Kiepie
Dit was inderdaad ‘n fout. Ons vra om verskoning vir die vingerfout. Die artikel is gewysig.
Dankie! Groetnis
Liza
nms Maroela Media

anna2023 ·

Daar is so ‘n groot bohaai oor die Rugby en “almal” staan agter die bokke – hoekom nie so ‘n groot bohaai en ondersteuning vir die krieket spelers nie…

George ·

Want die toernooie is op verskillende fases. Die rugby is ons in die semis, en ons is die champs, ons het nog 7 groep wedstryde oor in die krieket.

Miena ·

Ja dis n goeie vraag neh!
Ek kan met alle eerlikheid se dat ons op die myn wissel af tussen die rugby en krieket ondersteuningsdae. Ons het selfs on “safety incentive drives” gebasseer op Krieket hierdie jaar. dit is vet pret om op n Vrydag na-oggend na al die veiligheids en produksie vergaderings n paar vinnige overs te speel. Ja en natuurlik speel ons dames net so hard saam as die mans. En om te sien hoe leer die mense die krieket reels soos ons aangaan is verstommend.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.