Maroela Media se 10 gewildste sportstories vir 2018

Hierdie sportstories is in 2018 die meeste gelees op Maroela Media.

  1. Pieter Hendriks: Binne sekondes van held tot skurk

Dit bly een van die tergendste vrae in Suid-Afrikaanse rugby: Is die Springbokvleuel Pieter Hendriks in 1995 opgeoffer om plek vir Chester Williams in die laaste drie weke van die Wêreldbeker-toernooi te maak? Lees meer.

Pieter Hendriks – is hy “opgeoffer”?

  1. Noord-Transvaalse rugbylegende oorlede

ʼn Deurwinterde rugbyadministrateur en ’n legende in Noord-Transvaalse (nou Blou Bulle-) rugby is in Pretoria oorlede. Lees meer.

Skippie Scheepers (links) as voorsitter van Oostelike saam met Blikkies die Klerk (kaptein) en Louis Schmidt (afrigter), albei ook reeds oorlede, op ʼn spanfoto uit die jare sewentig.

  1. Kopbeserings eis tweede toetsspeler in twee dae

ʼn Tweede toetsspeler binne twee dae het sy uittrede uit rugby op grond van mediese advies rakende kopbeserings aangekondig. Lees meer.

SuperRugby_rugbybal.jpg
  1. Dis nou Ama-Bulls in wegwedstryde

Die Bulls se ondersteuners gaan vanoggend straks in hul graanvlokkies verstik as hulle die nuwe wegwedstryd-truie van die Bulls se Superrugbyspan te siene kry. Lees meer.

  1. Tweede oudste oorlewende Springbok oorlede

Die tweede oudste lewende Springbok is by sy huis in Bloubergstrand aan ʼn hartaanval oorlede. Lees meer.

Theuns Briers in 1956 in aksie in Nieu-Seeland.

  1. Legendariese Springbok sterf aan hartaanval

In Legendariese Springbokagterspeler, en een van die beste Joodse rugbyspelers ter wêreld, is in Johannesburg aan In hartaanval oorlede. Lees meer.

Sid Nomis, tweede van regs, saam met oud-Springbokke Morne du Plessis, James Small en Krynauw Otto. (Foto: Twitter/Saru)

  1. Faf ʼn held, maar sou dit in SA gebeur het?

Nóg ʼn weeskind van Suid-Afrikaanse rugby, nóg ʼn held oorsee. Lees meer.

Faf de Klerk – hartslag. (Foto: Twitter)

  1. Serena beboet ná Amerikaanse Ope-eindstryd

Serena Williams is met $17 000 (sowat R260 000) beboet vir drie gedragskode-oortredings tydens die eindstryd van die Amerikaanse Ope. Lees meer.

Serena Williams. Foto: AP Photo/Julio Cortez

  1. Bok en oudskolespeler maak skande in Engeland

In Springbok en In gewese KwaZulu-Natalse skolespeler het In opkikkerskande oor Engelse rugby gebring. Lees meer.

Ashley Johnson – geskors. (Foto: YouTube)

  1. Wimbledon: Anderson het toestemming vir spanbroek

Suid-Afrika se Kevin Anderson het toestemming gekry om af te wyk van Wimbledon se streng en tradisionele wit kleredrag-kode as gevolg van mediese redes. Lees meer.

Kevin Anderson (Foto: Wimbledon, Twitter)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.