Handré Pollard sal Lood de Jager se kapteinsarmband dra wanneer die Bulls Saterdag die Lions op Ellispark pak.
De Jager het sy skouer tydens verlede naweek se Jaguares-tweestryd in Buenos Aires beseer. Eli Snyman en Jason Jenkins sal die slotpaar wees.
Die Blitsbok Dylan Sage is saam met Jesse Kriel die senters, terwyl Trevor Nyakane op stut gekies is.
- Die Lions behoort hulle span later bekend te maak.
Bulls: Warrick Gelant (heelagter), Cornal Hendricks (regtervleuel), Jesse Kriel (buitesenter), Dylan Sage (binnesenter), Rosko Specman (linkervleuel), Handre Pollard (kaptein en losskakel), Embrose Papier (skrumskakel), Duane Vermeulen (agtsteman), Hanro Liebenberg (flank), Ruan Steenkamp (flank), Eli Snyman (slot), Jason Jenkins (slot), Trevor Nyakane (stut), Schalk Brits (haker), Lizo Gqoboka (stut). Plaasvervangers: Corniel Els, Simphiwe Matanzima, Dayan van der Westhuizen, Jannes Kirsten, Tim Agaba, Ivan van Zyl, Manie Libbok en Divan Rossouw.
Sien nogal uit na die stryd tussen tattoo en Pollard. Dink Pollard gaan permanent die suid oosters last stilbly.
Laat Duanne Vermeulen en Schalk Britz asb. die dinkwerk doen .
Sien nogal uit na die stryd tussen tattoo en Pollard. Dink Pollard gaan permanent die suid oosters laat stilbly.
Ek dink nie eers daai WP ouens kan die nulle red nie.
Hulle is weg by die stompies agv die suid oosters. Snaaks hoe veral daai twee die stompies hulle meisies gemaak het op Loftus paar week terug? Gaan kyk na die South African log van Super rugby. Se ons wie is heel onder selfs na ‘n Second(s) class wen…..
Bolla jou span kan Saterdag nie staatmaak op Seconds nie, die Shardines gaan julle afransel.
Ja nee wat hulle is weer in die leeukuil soos 2 weke gelede daar op Loftus,die Haaie gaan hulle opvreet.
Dit was juis Duane en Schalk wat die suid oosters laat bloei het op Loftus. Die stompies het nou nog nagmerries oor daai 40 punte. Het vir second best nodig gehad om hulle te laat wen vorige naweek. Die week wag die haaie vir hulle met ‘n toets ref. Dink ons gaan weer 40 sien. Vir die Saaaks.
Ons moet net hoop Pollard kry nie seer nie , want daar is nie ‘n ander speler om sy posisie in die ”Flou Bokspan” in te neem nie.Met hom daar mag ons dalk net die wêreldbeker se eerste rondte oorleef.Dis my opinie 3 vers 4.
SA se beste losskakel is oorsee: Lionel Cronje ( vra vir Jakes White).
Bolla praat weer Bolli…verander asb jou naam
ASB
Ja nee wat hulle is weer in die leeukuil soos 2 weke gelede daar op Loftus,die Haaie gaan hulle opvreet.
Ja nee wat hulle is weer in die leeukuil soos 2 weke gelede daar op Loftus,die Haaie gaan hulle opvreet.
Maklike wedstryd vir die welpies (hoop net hulle is nie te moeg na die pakslae en vernedering teen die Stormers nie).
2 punte verskil ag shame=Teenoor 40-3 julle lek nou nog julle wonde ahahhah
Wie is laaste op die South African log selfs na die 2 punte wen compliments van second best en na die absolute vernedering van 37 punte danksy die Bulls? Maar wag die naweek gaan die suid oostertjies nog bloei in die shark tank. Kort ‘n kaptein wat nie dros na 15 min spel nie.
Die grootste vernedering in daai wedstryd was vir die stormers dat dit so swak beslissing vat om hulle te laat wen. Dan maak hulle afrigter asof hulle die wen verdien het. Tweede vernedering is vir die Stormers kaptein wat soos teen die bulls ook na 15 min verdwyn van die spel en basies vinniger dros as die kaptein van die Costa Concordia.
Wie is laaste op die South African log selfs na die 2 punte wen compliments van second best en na die absolute vernedering van 37 punte danksy die Bulls? Maar wag die naweek gaan die suid oostertjies nog bloei in die shark tank. Kort ‘n kaptein wat nie dros na 15 min spel nie.
Welpies het ‘n reuse sielkundige knou weg en nulle het geen selfvertroue na ‘n loesing teen ‘n amateur spannetjie nie. Dis eintlik ‘n wedstryd tussen twee kruppel spannetjies.
Hahaha albei die spanne is bo jou span op die punteleer, selfs na ‘n wen…..wat se dit ?
Die Stormers was ‘n amateurspannetjie teen die Bulle op Loftus.aahahhahaa
Hahaha albei die spanne is bo jou span op die punteleer, selfs na ‘n wen…..wat se dit ?