Bokke is reg vir die Wallabies se aanslag
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Nou pra' jý
24 Kommentare
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Wens die “All Black” span alle sterkte toe.
Oom Kalahari, dit is darem nou wragtig n lelike opmerking. Het ons n rassis soos jy nodig. Nee ek glo nie. Jy behoort jou rerig te skaam.
Hulle het beslis nie die all blacks kafgedraf nie.
Slegs n baie gelukkige oorwinning gehad. Springbokke het in elke faset verloor, gelukkig was die AB se skopvoet nie op standard.
@PLP, elke mens het die reg om ‘n span van sy keuse te ondersteun en as jy voel almal wat ander spanne as jy ondersteun dan is hul rassiste, kou maar daar aan.
@Oom Kalahari: ok daarmee as jy die All Black span ondersteun ek ondersteun maar nog steeds die bokke. Bontebokke bedoel ek…….Sal maar sien hoe gaan dit vanmiddag met die 0/13 speler in die agterlyn. Twee weke terug het Ioane juis van die All Blacks darem ‘n bok vleuel wat baie klein is afgestamp dat daar nou nog gras tussen sy tande vassit. En toe maklik in die hoek gedruk.
Oom Kalahari, ons weet mos nou almal jy verwys na die Springbokke as die “All Black” span en jy verwys na die klomp anders kleurige spelers in die span. Ons is darm nou nie almal onnosel nie.
Oom Kalahari jy is n klipspinnekop
@Oom Kalahari: ok daarmee as jy die All Black span ondersteun ek ondersteun maar nog steeds die bokke. Bontebokke bedoel ek…….Sal maar sien hoe gaan dit vanmiddag met die 0/13 speler in die agterlyn. Twee weke terug het Ioane juis van die All Blacks darem ‘n bok vleuel wat baie klein is afgestamp dat daar nou nog gras tussen sy tande vassit. En toe maklik in die hoek gedruk.
@PLP, my verwysing was gerig op die feit dat die “All Blacks” die beste span ter wereld is en sou die Springbokke vandag die Aussies klop wens ek die “All Blacks” alle sterkte toe. Waarom word dit nou as rassisties ge-ag of word daar nou namens my denke net ge-oordeel om ‘n anders span van keuse te kies. In elk geval ek is al ‘n paar jaar ‘n All Black ondersteuner en glo nie ek het jou goedkeuring nodig nie PLP.
Jy weet mos jy het verwys na die Springbokke as die “All Blacks”
Ioane het al groter manne laat gras eet.
Stem saam Jannie. Dan verwag Rassie van ‘n tuindwerg in groen en goud om hom te stop…..
Dit is net n Ruan Combrinck wat hom sou kon stop maar Erasmus is mos verbind om die hele WP span in die bokgroep te kry. Nou sien ek die einste man het sommer nou al besluit Kolisi is die man om SA vlg.jaar na glorie te lei. Shame Kolisi kon nie eers die WP tot iets lei nie wat nog van die groot manne.
Julle verstaan nie wat Oom Khalahari se nie.
Aan Die Einde Van Die Dag…. Gaan Dit Om Rugby !!!
Die Sport / Die Spel : Rugby !!!
@ Verstaan nie, dankie dat jy darem wel verstaan. Party maak net eie gevogtrekkings soos wat hul dink en voel.
Nee kyk Oom Kalahari ek verstaan 100%…….
Jammer dat die “Bokke” toe gewen het. Ek sien in hulle lakeie van die ANC. Verdere woorde is onndig.
Nee kyk Swartwolf en kalahari jul boksgeit wen die prys.
Dit was lekker om die oorwinning te aanskou. Dit kan as motivering dien vir die groot stryd op Loftus volgende naweek. Dit sal wonderlik wees as Bokke dit ook wen , maar maklik sal dit nie wees nie. Djantyi is net te veel uit posisie , en die AB s sal dit dalks goed uitbuit.
En as daar ‘n klompie mense is wat negatief is oor die “bokke” , skryf seker mense dat dit ‘n bewys is hoeveel nog vir die ‘bokke’ omgee. hehehehehehe. Ek voel ‘n veer, dit sal my trots wees as die steenbok opstaan en sy staal wys.
@Burger: “Steenbok… “? Nee hulle het nie vandag gespeel nie …..en min dink hulle is nou so great. Tuindwerg weer ‘n drie weggee…..En Aussies was hondsleg.
Swartwolf jy is n boks!
Die afrikaanse kommentators wat sommige kwota spelers so ophemel is ook seker bang vir hul werk, wat het van die arrogante Willemse vent geword?