Boland het twee wysigings aan sy agttal aangebring vir Saterdag se wedstryd in die Curriebeker- Eerste Liga op Swakopmund teen die Namibiese Welwitschias.
Marlyn Williams vervang Yves Bashiya op slot, en Kenan Cronjé vir Ludio Williams aan die kant van die skrum.
Die span –
15. Adriaan Carelse, 14. Charlie Mayeza, 13. Alcino Izaacs, 12. Edwin Sass, 11. Sergio Torrens,
10. Elgar Watts, 9. Jovelian de Koker, 8. Zandré Jordaan (kaptein), 7. Kenan Cronjé, 6. Wayne Wilschut, 5. Rinus Bothma, 4. Marlyn Williams, 3. Clinton Theron, 2. Clemen Lewis, 1. Arnout Malherbe. Bank: 16. Francois Esterhuyzen, 17. Linda Thwala, 18. Chaney Willemse, 19. Gareth Cilliers, 20. Vian van der Watt, 21. Gerrit van Wyk, 22. Valentino Wellman.