Castle Lager Rugbykampioenskap wedstrydopsommings

WEDSTRYDOPSOMMING: SUID-AFRIKA TEEN ARGENTINIË

Die wedstryd is gespeel in die FNB Stadion in Soweto op 17 Augustus 2013 voor 52867 mense

Die eindtelling was 73-13; daar was nege driee vir die Springbokke en een vir die Argentyne.

Die rustydtelling was 26-6, die speler van die wedstryd was Adriaan Strauss en die skeidsregter was Chris Pollock.

WEDSTRYDOPSOMMING: AUSTRALIË TEEN NIEU-SEELAND

Die wedstryd is gespeel in die ANZ Stadion in Sydney op 17 Augustus 2013 voor 68765 mense.

Die eindtelling was 47-29 en Australië het twee drieë gedruk teenoor die All Blacks se ses.

Die skeidsregter was Craig Joubert.

PUNTETABEL VAN DIE CASTLE RUGBYKAMPIOENSKAP SOOS OP 23 AUGUSTUS 2013

SPAN

W

V

G

PV

PT

P VERS

DV

DT

VB

DB

P
Suid-Afrika

1

1

0

0

73

13

60

9

1

0

1

5

Nieu-Seeland

1

1

0

0

47

29

18

6

2

0

1

5

Australië

1

0

1

0

29

47

-18

2

6

0

0

0

Argentinië

1

0

1

0

13

73

-60

1

9

0

0

0

 

SLEUTEL: W= WEN, V=VERLOOR, G=GELYKOP, PV=PUNTE VIR, PT=PUNTE TEEN  P VERS=PUNTEVERSKIL, DV=DRIEË VIR, DT=DRIEË TEEN, VB=VERLOORBONUS, DB=DRIEËBONUS, P=PUNTE

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.