WEDSTRYDOPSOMMING: SUID-AFRIKA TEEN ARGENTINIË
Die wedstryd is gespeel in die FNB Stadion in Soweto op 17 Augustus 2013 voor 52867 mense
Die eindtelling was 73-13; daar was nege driee vir die Springbokke en een vir die Argentyne.
Die rustydtelling was 26-6, die speler van die wedstryd was Adriaan Strauss en die skeidsregter was Chris Pollock.
WEDSTRYDOPSOMMING: AUSTRALIË TEEN NIEU-SEELAND
Die wedstryd is gespeel in die ANZ Stadion in Sydney op 17 Augustus 2013 voor 68765 mense.
Die eindtelling was 47-29 en Australië het twee drieë gedruk teenoor die All Blacks se ses.
Die skeidsregter was Craig Joubert.
PUNTETABEL VAN DIE CASTLE RUGBYKAMPIOENSKAP SOOS OP 23 AUGUSTUS 2013
SPAN | W | V | G | PV | PT | P VERS | DV | DT | VB | DB | P | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Suid-Afrika | 1 | 1 | 0 | 0 | 73 | 13 | 60 | 9 | 1 | 0 | 1 | 5 |
Nieu-Seeland | 1 | 1 | 0 | 0 | 47 | 29 | 18 | 6 | 2 | 0 | 1 | 5 |
Australië | 1 | 0 | 1 | 0 | 29 | 47 | -18 | 2 | 6 | 0 | 0 | 0 |
Argentinië | 1 | 0 | 1 | 0 | 13 | 73 | -60 | 1 | 9 | 0 | 0 | 0 |
SLEUTEL: W= WEN, V=VERLOOR, G=GELYKOP, PV=PUNTE VIR, PT=PUNTE TEEN P VERS=PUNTEVERSKIL, DV=DRIEË VIR, DT=DRIEË TEEN, VB=VERLOORBONUS, DB=DRIEËBONUS, P=PUNTE