Curriebekernuus: Halfeindstryde vir die Eerste Liga op pad

images[1]

Die onoorwonne Steval Pumas sal die SWD Arende in Nelspruit ontmoet en die OP Kings vat die Luiperds in Port Elizabeth aan in die Eerste Liga se halfeindstryde na die naweek se uitslae.

Die Luiperds het die Arende in George met 35-24 gewen en die Pumas het die Valke met 67-17 kafgedraf. Die Kings het die Bulldogs  in Oos-Londen 38-20 geklop nadat die Boland Kavaliers en die Griffons 26-elk gelykop gespeel het.

Die Luiperds is nou derde in die kompetisie, gevolg deur die SWD Arende.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.