Die Bokke wat die All Blacks moet vasvat

Hier is die foto van die Springbokspan wat Saterdag op Loftus die All Blacks die tweede keer in drie weke moet probeer troef. (Foto: GB Jordaan)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

11 Kommentare

Anoniem ·

Ons bid dat Sportmanskap sal oorwin ! Bokke ons sal (wen of verloor) TROTS bly op Julle !!! ??? STERKTE

LHS ·

Mr. Kolisi how high are your teams spirit today? No sir its wrong it should be, hi mr. Kolisi how are your teams spirit today?

Paul ·

Cyril verdien dat die bokke verloor, geen blootstelling nie. Laat dit eerder in die geskiedenis opgeteken staan, dat hulle die laaste Afrikaanse naam verander het.

Veritas ·

Rassie het nie die vermoë om ‘ n wedstryd te ‘lees’ nie. Sy plaasvervangers is ook gladnie op standaard. Hierdie verloor moet vierkantig op sy skouers geplaas word.

Reti ·

Ek wonder wat sê die ou galbrakers nou? Trots op julle Bokke!

Smirre ·

Wat se hulle nou? Dat hul heeltyd reg was dink ek, na gister se gemors in die laaste 15 min??

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.