Elf klubs meet kragte in Springs

springsNie minder nie as 11 rugbyklubs van die Valke, die Goue Leeus en die Pumas meet Saterdag op Olimpiapark in Springs tydens die plaaslike klub se rugbydag kragte.

Sake begin 10:45 al met `n wedstryd tussen Oos-Rand Polisie I en NWU Vaal III en sluit 17:20 af met die hoofwedstryd tussen die gasheer, Springs, en Johannesburg Polisie. Laasgenoemde speel vanjaar in die Goue Leeus se Pirates-grootuitdaagreeks.

Rudolf Cronjé, Springs se voorsitter, belowe daar sal volop te eet en te drink wees.

Die program –

A-veld

10:45 Oos-Rand Polisie I teen NWU Vaal III

11:45 Sasol Secunda I teen Vanderbijlpark I

12:45 Springs o.21 teen Benoni o.21

13:50 Springs II teen Edenpark I

15:00 Benoni I teen NWU Vaal I

16:10 Boksburg I teen Nigel I

17:20 Springs I teen Johannesburg Polisie I

B-veld

11:45 Sasol Secunda II teen Vanderbijlpark II

12:45 Boksburg o.21 teen NWU Vaal o.21

13:50 Boksburg II teen Meyerton I

15:00 Nigel II teen NWU Vaal II

16:10 Sasol Secunda III teen Benoni II

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.