Enkele verandering vir Pumas teen Griekwas

Marko Janse van Rensburg (Foto: André Meintjes/Steval Pumas)

Die Pumas het ʼn enkele verandering aan hul opdrafspan vir die deurslaggewende Curriebeker-kragmeting Saterdag in Nelspruit teen die Griekwas aangebring.

Die haker Marko Janse van Rensburg herwin sy plek ten koste van Frankie Herne wat hom weer op die bank bevind.

Francois Kleinhans sal sy terugkeer, ná ʼn blaaskans van ʼn paar weke, van die bank af maak.

Die span –

15. Justin van Staden; 14. Jerome Pretorius, 13. Gerrit Smit, 12. Hennie Skorbinski (kaptein), 11. Ruwellyn Isbel; 10. Kobus Marais, 9. Stefan Ungerer; 8. Willie Engelbrecht, 7. Thembelani Bholi, 6. Brian Shabangu, 5. Hugo Kloppers (onderkaptein), 4. Stefan Willemse, 3. Pieter Scholtz, 2. Marko Janse van Rensburg, 1. Kwezi Mona. Bank: 16. Frankie Herne, 17. De-Jay Terblanche, 18. Cameron Lindsay, 19. Hilton Lobberts, 20. Francois Kleinhans, 21. Theo Maree/Reynier van Rooyen, 22. Selom Gavor.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.