[Foto’s] Blou Bulle vs Griekwas

Die Bulle het Griekwas op Loftus 57-20 geklop, agt drieë insluitende ʼn strafdrie op die telbord geplaas en net twee afgestaan, en lyk skielik na ʼn bedreiging vir die ander spanne in die reeks. Hulle is nou tweede op die puntelys. Gaan lees verder.

Foto’s geneem deur GB Jordaan.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.