[Foto’s] Blou Bulle vs WP

Die Blou Bulle het die Westelike Provinsie op Loftus met 36-30 geklop. Lees meer hier.

Foto’s geneem deur GB Jordaan.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Jakkalas ·

Die onderste foto lyk vir my eerder na ‘n Lions game…..

Landi Malan ·

Dagsê Jakkalas,

Dankie vir jou terugvoer en dat jy ons op die foutjie gewys het. Ons vra om verskoning, die berig is reeds gewysig.

Groetnis
Landi nms Maroela Media

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.