[Foto’s] Goue Leeus vs WP

ʼn Drie 30 sekondes na die afskop en van hulle eie doellyn af het die bal aan die rol gesit en ʼn indrukwekkende, feitlike onkeerbare Goue Leeusspan op die pad na ʼn loesing vir die WP geplaas. Die eindtelling was 58-32. Gaan lees meer.

Foto’s geneem deur GB Jordaan.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.