Foto’s: Naka Bulle wen Carltonbeker!

Die Naka Bulle is die Carltonbeker-kampioenspan. Foto: GB Jordaan.

Naka Bulle is die Carltonbeker-kampioenspan nadat hulle gister met Northam Rhinos in die eindstryd op Loftus Versfeld afgereken het.

Patrick Hattingh, Rhinos-kaptein, het ’n barshou gespeel en drie drieë gedruk, maar sy span het steeds met 35 – 25 vasgeval.

Naka Bulle se tweede span het ook met die louere weggestap nadat hulle die Tuks Fezelas met 40 – 37 getroef het.

GB Jordaan was daar om al die aksie vas te vang.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.