Foto’s: Springbok-oefengroep aan’t sweet in Pretoria

RG Snyman lei die oefensessie gister in Pretoria. Foto: GB Jordaan.

’n Groep van amper 40 spelers is deel van Rassie Erasmus se oefenkamp in Pretoria waar daar vir die komende verkorte Rugbykampioenskap voorberei word.

In die groep is ’n hele rits oorsese spelers, waaronder Franco Mostert, Marcell Coetzee, Cobus Reinach en Frans Steyn.

Die Bulls se losvoorspeler, Marco van Staden, is deur die Bok-breier nadergetrek as voorsorgmaatreël vir die beseerde Siya Kolisi.

Onder die beseerdes is Damian Willemse, Warren Whiteley en Jan Serfontein.

  • Die Springbokke speel hul eerste Rugbykampioenskap-wedstryd op 20 Julie teen Australië in Johannesburg.
  • GB Jordaan het gister die oefensessie bygewoon en hier is van sy pragfoto’s.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

Antoon ·

Ek stem.
Gebruik hom as understudy en Frans die backup vir Pollard

piet piet ·

Daar stem ek saam ,nie dat ek glo die proteas of wat hulle ookal hulself noem die waterkloof weermag span kan wen nie.

Vra net ·

Is dit Pieter-Steph du Toit of Andre Esterhuizen? Die manne lyk darem baie na mekaar>>

marco polo ·

Dalk moet Faf de Klerk daardie pet gebruik as hy speel ook. Dan kan dit die hare uit sy gesig hou en hy nie so lank neem om te kan sien waarnatoe hy moet uitgee nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.