Foto’s van Saterdag se opwindende aksie op Ellispark

Aphiwe Dyantyi wat deurtenyd werk gesoek en ook ‘n drie gedruk het

Nie die heel beste toets waarby die Bokke betrokke was nie en met nog te veel foute, maar Saterdag se oorwinning op Ellispark teen Engeland was vol opwinding en ook sprankelrugby.

En dit het nuwe jong sterre saam met die oues bekend gestel in wat moontlik ‘n blik op ‘n opwindende rugbytoekoms op internasionale vlak is.

GB Jordaan was op Ellispark om van die aksie op kamera vas te vang.

 

 

 

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Kiewiet ·

Noudat die Boerbokke een wedstryd gewen het, is hulle sommer nou weer die beste. Onthou net een ding die Allblacks en Wallybies wag vir hulle.

Ruan ·

En ‘n SPRINGbok ondersteuner sal ons BLY deur DIK en DUN. }:-(

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.