Die punteleer van die Goue Leeus-rugbyunie se Pirates-grootuitdaagreeks lyk nie aldag soos vandeesweek nie.
Met die studentespanne wat vakansie hou, en ná Raiders se sege van 33-22 Saterdag teen Wanderers, is dit een van die min kere in `n lang tyd dat twee oop klubs die voorste plekke in die liga vul.
Pirates en Raiders het albei 43 ligapunte, maar Pirates se beter batige puntesaldo plaas hom eerste.
Die Universiteit van Johannesburg (UJ) het twee en die NWU Pukke een wedstryd minder as die voorlopers gespeel.
In Saterdag se ander wedstryde het Randfontein vir Johannesburg Polisie 48-26 verslaan; en Roodepoort het vir Unie 36-10 gelooi.
Ander uitslae –
Tweede spanne
Raiders 40, Wanderers 8; Randfontein 32, Polisie 13; Roodepoort 38, Unie 13.
Derde spanne
Wanderers 32, Raiders 21; Polisie 40, Randfontein 38; Unie 13, Roodepoort 10.
O.21-spanne
Raiders 52, Wanderers 18; Randfontein 61, Polisie 0; Roodepoort 28, Unie 0.
O.20-spanne
Wanderers 32, Raiders 17; Randfontein 26, Polisie 5; Roodepoort 28, Unie 0.
Opgesomde punteleer –
Pirates-grootuitdaagbeker (Top6)
Eerste spanne
Pirates 43, Raiders 43, UJ 42, NWU Pukke 38, Wits 35, Wanderers 31.
Tweede spanne
Wits 44, UJ 41, NWU Pukke 39, Pirates 38, Raiders 36, Wanderers 26.
Derde spanne
NWU Pukke 50, Pirates 42, Wanderers 40, UJ 38, Raiders 27, Wits 18.
O.21-spanne
NWU Pukke 50, UJ 44, Wits 41, Raiders 3, Wanderers 27, Pirates 18.
O.20-spanne
NWU Pukke 50, UJ 45, Wits 45, Pirates 30, Wanderers 17, Raiders 14.
Piratesgrootuitdaagbeker (Onderste 5)
Eerste spanne
Randfontein 35, Roodepoort 23, Polisie 16, Alberton 6, Unie -9.
Tweede spanne
Randfontein 26, Roodepoort 22, Polisie 17, Alberton 10, Unie -1.
Derde spanne
Roodepoort 31, Polisie 31, Randfontein 16, Unie 10, Alberton 8.
O.21-spanne
Randfontein 34, Alberton 29, Roodepoort 26, Polisie 5, Unie -2.
O.20-spanne
Randfontein 36, Roodepoort 32, Alberton 20, Polisie 9, Unie -2.
(Klubbesture landwyd word genooi om bondige wedstrydverslae Maandae voor 11:00 vir publikasie aanPale Toe! by [email protected] te stuur.)