Grens Bulldogs verslaan die Valke

Border_Bulldogs_logo

Vrydag die 13de was ‘n ongelukkige dag vir die Valke in hul Absa Curriebeker Eersteligawedstryd teen die Grens Bulldogs in die Buffalo City stadion in Oos-Londen.

Grens het hierdie wedstryd 35-14 gewen en in die proses vier drieë gedruk en ‘n bonuspunt verdien nadat hy  met rustyd  6-14 agter geloop het.

Puntemakers:

Grens Bulldogs 35: Drieë: Stephan Gerber, Dwayne Jenner, Shannon Rick (2). Doelskoppe: Dale Sabbagh (3). Strafdoele: Sabbagh (3)

Valke 14: Drieë: Anrich Richter (2). Doelskoppe: Juan Kotze (2).

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.